As die winkel proses voltooi is, sal u bestelling aan eGGSA gestuur word en u kope sal afgestuur word sodra bevestiging van u betaling ontvang is.
Wanneer die aanlyn-proses voltooi is, moet u self u bankoordrag doen, dit word nie deur die program gedoen nie.
Die eGGSA rekening word in 'n Suid-Afrikaanse Bank gehou en besonderhede sowel as 'n bevestiging van u bestelling sal per epos aan u gestuur word.
(Maak asb seker dat u naam as 'n verwysing op die inbetaling aangetoon word)
maak venstertjie toe
|